Fresh Expressions
FRESH EXPRESSIONS – Raak deel van die Fresh Expressions beweging en dink nuut oor kerkwees en die vorme wat kerkwees kan aanneem.  Dalk het jy al van die nuwe buzz-woord gehoor.  As jy meer wil weet besoek gerus die Fresh Expressions website by: www.freshexpressions.co.za en word deel van ‘n gesprek wat waaroor kerke wêreldwyd gesels.  Hierdie inisiatief sal jou ook help om nuut te dink oor Jeugbediening en hoe om hul te ontmoet binne hul eie unieke wêreld.

Pin It on Pinterest

Share This