Welkom by Jonk Kerk Blog

“4 Skappe”

Vennootskap – Ouerskap – Mentorskap – Vriendskap ‘n Omvattende Jeugbediening bly maar altyd ‘n groot uitdaging binne die gemeente opset. As jeugleraar besef ek eerstens dat bedieninge aan kinder, jeug en jong volwassenes nooit losstaande van die ander gemeente...

Fluit, fluit, my storie is…

Dit was die woorde wat ek die minste van gehou het as juffrou op skool vir ons storie gelees het.  Ek dink soms nog met groot heimweë terug aan storietyd in my kinderjare. Wat was dit wat kinders so geboei het aan stories? Was dit die vermoëns wat...

Wie reeds daar is- Anneri Viljoen du Toit

A man traveling across a field encountered a tiger. He fled, the tiger after him. Coming to a precipice, he caught hold of the root of a wild vine and swung himself down over the edge. The tiger sniffed at him from above. Trembling, the man looked down to where, far...

Relevant

Ek het onlangs die voorreg gehad om saam te dink oor hoe Ekerk se nuutste navorsing oor jeug en kerk ons help in die bediening. Wat leer ons daaruit? Hoe help dit ons? Kan ek nou iets verander om die bediening te help groei? Ja. Dit kan definitief. Veral een...

“eKerk het onlangs navorsing oor Jeug en kerk gedoen”

DIE DOEL MET DIE NAVORSING Hierdie navorsing handel oor hoërskooljeug se houding en verhouding met hulle plaaslike kerk. Ons wou hierdie vraag graag van ‘n ander kant af benader deur hoërskole direk te vra om ‘n aantal vraelyste uit te deel ten...

Bemagtig ouers!

Bemagtig ouers! “Pa, laai my asb. op die hoek af – nie voor die skool waar al die kinders staan nie!” “Ma jy verstaan my nie! My ouers is outyds…”. “Ek skaam my dood vir my ouers!” “Ek en my ma baklei die heeltyd….ek word die heeltyd verdink van iets!” “Ek mag niks...

Die klein Kerk- deur Anneri du Toit

Die klein Kerk- deur Anneri du Toit Die land sal ‘n beter plek wees as… Die land sal ‘n beter plek wees as ons ‘n nuwe regering kry. Die land sal ‘n beter plek wees as ons ‘n nuwe kabinet kry. Die land sal ‘n beter plek wees as daar beter leiers is wat opstaan vir wat...

JEUG EN MENTORSKAP – WAT NOU? (deur Joe Müller)

JEUG EN MENTORSKAP – WAT NOU? Ek verbaas my op ‘n onlangse Jeugkamp oor die massiewe gaping wat heers onder ons jongmense en oor die Kerk.  Een aand na ‘n lesing het ‘n jong meisie my genader, soos baie van ons al beleef het op jeugkampe, om met my in gesprek te tree...

JONKvs Jeugkongres 2017

Die eerste jeugkongres van JONKvs is gehou is op 5 en 6 Mei 2017 te Hugenoot gemeente, Bloemfontein. Die kongres is moontlik gemaak deur ds. Anneri Du Toit en Hugenoot gemeente wat hul fasiliteite oopgestel het vir die geleentheid en die res van die JONKvs span wat...

Kategese Mentorskap Opleiding

Nog materiaal of nuwe mentors? Hoop vir kategese... My duidelikste herinnering van kategese speel af op ‘n sonnige winters oggend in die Vrystaat. Ek het voor in die klassie gesit waar die son deur die vensters instroom. Met die tipiese entoesiasme van ‘n laerskool...

Jonk Vrystaat Jeugkongres 2017

JONKvs Jeugkongres'17 is vir hoërskool leerders en jeug leiers wat deel wil wees van die gesprek oor jongmense in die kerk. Kom praat saam. Kom worship saam. Kom soek God saam. Kom wees Kerk saam! AS JY ATTEND OP DIE EVENT SAL ONS JOU KONTAK MET 'N INSKRYWINGS VORM!...

Pin It on Pinterest

Share This