
Registreer
Teken in op die JONK netwerk as jy ‘n Jeug leier / Jeug werk/ Jeug predikant is. Alle aansoek word nagegaan om die gemeente of organisasie warr jy betrokke is te bevestig.
As deel van ons netwerk:
- kan jy hulpbronne rate om ander jeug leiers te help met die kies van materiaal wat sal werk vir hulle.
- Word jy eerste in kennis gestel van nuwe events en artikels.
- Kry jy afslag op JONK events en materiaal